deur Hennie
Hierdie keer gaan ek ‘n terugblik werp op die besighede en die interessante mense wat in my jeugjare op ons dorp gevestig was. Daar sal seker van ons geagte lesers wees wat meer en ander dinge sal onthou wat ek dalk al van vergeet het.
deur Hennie
Die Smithfield rugby-klub het ‘n formid-abele ondersteun-ingsgroep gehad. Dit het bestaan uit die inwoners van die dorp en die boere van die distrik. Dit was werklik ‘n gebeurtenis op ‘n Saterdag middag waarna almal uitgesien het! ‘n Gesig om te aanskou as daar op die dorp gespeel word.
Die motors het reg rondom die [...]
deur Hennie
Ons is alweer in die nuwe seisoen van die Super 14 kompetisie. Die tweede rondte lé al agter die rug. Sover lyk dit vir ons plaaslike spanne nie te rooskleurig nie, veral teen die oorsese spanne en veral die Nieu-Seeland spanne lyk op die stadium onoorwinlik. Van die Australiese spanne het ons nog nie [...]
deel 2
Verlede maand het Hennie ‘n storie vertel van sy suster wat skool toe gery het op ‘n perd. Hier volg nog twee perde stories.
Handmak perde kan ook vir geen rede iets doen wat hulle nie gewoonlik doen nie of hulle skrik vir iets, en die duiwel is los! So ry oom Gert met sy [...]
In die jongste tyd is daar baie oor perde in die media berig. Al die voortreflikhede van die verskillende rasse is uitgelig en beklemtoon.
Dit was te lekker om al die foto’s van al die pragdiere te sien. Dit het ‘n boer se hart sommer weer lekker laat klop. Hulle sê mos daar is twee dinge [...]
Recent Comments