Beste Smiffie
Dit is met groot teleurstellingdat ek die berig in u blad van April 2008 onder die rubriek “STOEP SKINNER” (A Smithfield Disease) gelees het. In die berig word voorgegee dat die N G Kerk nie bereid was om die kerksaal aan die Inwonersforum beskikbaar te stel indien huurgeld nie betaal word nie. Hierdie inligting [...]
Geagte Redakteur
Ek is die dame “in die die knyp” wat tot gevolg gehad het jou artikel “When you’ve got to go ….. you’ve got to go!” op bladsy 8 van die Februarie 2008 uitgawe van Smiffie.
Dear Smiffie,
Roads in Harare have fallen into a state of disrepair in recent years.
Now, unemployed Zimbabweans are forming working groups and armed with barrows, shovels and stamps, are collecting gravel to fill the potholes.
They set up hand written boards at each end of a repair section stating that they are VOLUNTARY road repairers, and donations [...]
Beste Smiffie
Twee persone wat werklik die Smithfielders se dank verdien is ons twee “wateringeneurs”. Almal sal saamstem dat ons ‘n “water rustige” Desember en Januarie beleef het. Baie dankie aan Andries en Sanko. Ons mense wat weet, weet julle doen julle bes maar julle kan niks doen as Zastron se kantoor nie hulle plig ook [...]
To Smiffie
Water water everywhere and not a drop to drink; Power, power everywhere and not a spark to seek.
We find ourselves in a position where we cannot drink the water, or water our gardens, or wash our cars. And whose fault is this? Not ours, not the rain. Oh no; this is the fault of [...]
Recent Comments