Belangrike Inligting van die Landbou Kantoor
Vorms vir opgawes van verdienste vir die Ongevalle Kommissaris is by Lydia Swanepoel by die Landbou-kantoor beskikbaar.
Die Departement Arbeid stuur nie meer die vorms uit nie. As die vorms nie voltooi en gestuur word nie, kan boere beboet word.
Discussion
No comments for “Boere Neem Kennis:”
Post a comment