All News

Inwonersforum: Fondsinsameling

Vadersdag Bring en Braai

Almal is wekom: bring u eie vleis, drinkgoed en eetgerei saam en ons sal die pap en sous, braaiers en vure voorsien.

Plek: Buiteklub (Gholfbaan)
Tyd: Sondag 15 Junie vanaf 11:30

’n Donasie van R10 per volwassene (kinders gratis) sal waardeer word aan-gesien die Forum dringend fondse benodig.

Kom geniet die dag en ondersteun die Forum. Navrae: 051 683 0010 (Ounooi Badenhorst of  051 683 0390 Linda Retief).

Die Forum bedank mnr Piet Potgieter vir sy bydra om die dispuut-dokument vir ons op te stel. Elkeen se hulp en bydraes tot ons doel sal waardeer word.

Discussion

No comments for “Inwonersforum: Fondsinsameling”

Post a comment

Recent Comments