All News

Vergaderings Gehou oor Onteienings Wetsontwerp

Alle belanghebbende instellings en individue behoort kennis te neem van die implikasies van die onteienings wetsontwerp wat tans deur die parlement bespreek word.  Die parlementêre komitee sal 2 Junie 2008 op Qwaqwa en 3 Junie 08 in Bloemfontein openbare vergaderings hou oor die wetsontwerp.

Dit is baie belangrik dat nie net verteenwoordigers van landbou, inwoners, belastingbetalers en besigheids-organisasies die vergaderings bywoon nie maar ook indiwidue. Dit is elke persoon se reg om gehoor te word en dit is nou tyd dat hierdie reg uitgevoer word.

Discussion

No comments for “Vergaderings Gehou oor Onteienings Wetsontwerp”

Post a comment

Recent Comments